"Ons vakansie was baie lekker by die selfsorg eenheid , dit is heerlik rustig en ons kon on..."
"Ons vakansie was baie lekker by die selfsorg eenheid , dit is heerlik rustig en ons kon ons batterye weer herlaai vir die nuwe werksjaar. Ons het baie lekker gebly , die plekkie is netjies dit is ideal vir n familie met kinders ook dit is baie veilig en geen gejaag van enige voertuie nie. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en adverteer die omgewing aan jul gaste. Daar was net een klein tekortkoming vir ons die vries geriewe was 'n bietjie te min, die BarFreezer is te klein vir iemand wat vir 2 weke kom vakansie hou. Ek sal die akkomodasie aanbeveel vir enige iemand wat hou van die stilte en veiligheid wat die kompleks verskaf, met 'n pragtige uitsig van die fynbos natuur en die see. Vriendelike Groete Steven en Ansie Esterhuizen Rooms for Africa translated: Our holiday was very nice at the self-catering unit, it is nice and quiet and we could restart our batteries for the new working year. We stayed very nice, the place is neat, it is ideal for a family with children. It is also very safe. The host and hostess are very friendly. There was only one small shortcoming for our freezers were a bit too little; the Bar Freezer is too small for someone for two weeks' holiday. I will recommend accommodation for anyone who loves the peace and security that is provided by the complex, with a beautiful view of the fynbos nature and the sea."