"Ons het 'n ongelooflike tyd gehad.Sal as ons weer kom 'n groter eenheid bespreek.Dit was l..."
"Ons het 'n ongelooflike tyd gehad.Sal as ons weer kom 'n groter eenheid bespreek.Dit was lekker om voor op die water te bly maar dit is baie klein en beknop die kamer.Die kamers is ook eers baie laat in die dag skoongemaak."