"Die gashere Herbert en Ernest, is baie vriendelik en behulpsaam. Was mal oor die goed vers..."
"Die gashere Herbert en Ernest, is baie vriendelik en behulpsaam. Was mal oor die goed versorgde tuin en binnehof. Het 'n heerlike engelse ontbyt gehad. Alhoewel ek net vir een nag oorgeslaap het, was dit in 'n veilige omgewing. Het die gastehuis se hond vreeslik geniet-het my laat verlang na my eie hond."