"Waarde vir geld,ontbyt is nie ingesluit nie maar kan gereel word teen R40 per persoon Nie ..."
"Waarde vir geld,ontbyt is nie ingesluit nie maar kan gereel word teen R40 per persoon Nie negatief nie maar net vir die wat nie weet nie,gedurende winter tye vries die water in die pype wat veroorsaak dat n mens nie water het tot so 9 uur se kant "