"Ons het ons tydjie by Annie's Guesthouse baie geniet, alles was skoon en netjies. Die mens..."
"Ons het ons tydjie by Annie's Guesthouse baie geniet, alles was skoon en netjies. Die mense was vriendelik en behulpsaam. Sal defnitief weer daar gaa bly as ons weer Cradock toe gaan."