"I would recommend Taliers to any one who needs accommodation in Strand. "
"Die gasvrou is uiters vriendelik en behulpsaam. Die bachelors pad is modern en silwerskoon. Die eenheid is heerlik stil en veilig. Ons het dit baie geniet en beveel die verblyf aan."