"Wat 'n wonderlike ondervinding. Pragtige plaas, kraakvars lakens, om nie te praat van die lekker beskuit en moerkoffie nie. Wonderlike, gasvrye mense en ons gaan definitief weer daar 'n draai maak en langer bly. Slegs 45 km van Mata Mata, die perfekte stop voor die Kgalagadi."
"We enjoyed our 1-night stay at Terra Rouge.
Hanneliewas friendly. The room was clean and well equiped."