"Pragtig en baie gasvry, dankie vir die naweek verblyf by julle. sal altyd weer terug kom. "
"Baie dankie vir n aangename verbly by julle. Die ontvangs was vriendelik en ons het somer gou tuis gevoel. Die kamers was skoon en baie gerieflik en die ontbyt uitsteekend. Ek sal julle aanbeveel by my friende en familie.
Nogmaaals baie dankie."