"Goeie dag. Ons was tevrede met die oornag verblyf vir die doel wat ons dit gebruik het. Di..."
"Goeie dag. Ons was tevrede met die oornag verblyf vir die doel wat ons dit gebruik het. Die personeel was ook baie vriendelik en behulsaam. Ons sal weer van die verblyf gebruik maak. Groete"