"Ek glo nie 'n mens kan vriendliker mense kry as hier nie en die gasvryheid van die eienaar..."
"Ek glo nie 'n mens kan vriendliker mense kry as hier nie en die gasvryheid van die eienaars was die beste, asook die ontbyt wat hulle vir ons voorberei het. Baie skoon en 'n mooi see uitsig! I don't believe you can get friendlier people anywhere. The hospitality of the owners was just great! The breakfast they prepared for us was outstanding. Very clean and a beautiful sea view!"