"Ek het die plekkie vir my seun Danie bespreek vir kurses by Honda, hy was baie tevrede met..."
"Ek het die plekkie vir my seun Danie bespreek vir kurses by Honda, hy was baie tevrede met die diens en ook met die ontbyt daar. Die mense was baie behulpsaam en vriendelik. Hy sal verseker weer daar gaan bly in die toekoms. BAie dankie Jeanne en jou personeel."