"Pragtige kamers, uiters gasvry en vriendelik. Kamer 4 en 5 perfek vir 'n gesin van 4. Tari..."
"Pragtige kamers, uiters gasvry en vriendelik. Kamer 4 en 5 perfek vir 'n gesin van 4. Tariewe is baie billik. Baie dankie dat ons nie honger hoef te gaan slaap het nie Jannie en Roelien! Ons sal julle weer sien!"