"Baie lekker oornaggeriewe. Netjies en skoon met baie mooi uitsig en sonsondergang. Ek sal ..."
"Baie lekker oornaggeriewe. Netjies en skoon met baie mooi uitsig en sonsondergang. Ek sal weer hier bly en kan dit enige tyd aanbeveel. Dankie Carin vir die hout. Ons het lekker gebraai met dit. "