"Ons as gesin het heerlik by Whara-Whara Gastehuis (ek wou nog vir Joey vra waar die naam v..."
"Ons as gesin het heerlik by Whara-Whara Gastehuis (ek wou nog vir Joey vra waar die naam vandaan kom!) gebly!! Ons kinders het aan 'n skaaktoernooi by Trinity House (net af in die straat van Whara-Whara) deelgeneem en Whara-Whara en sy personeel het verseker dat ons heerlik kon rus en eet! Wat 'n heerlike ontbyt; veral die omelette! Sal beslis weer daar tuisgaan. Dankie!"