"Wat n pragtige plek! Die kamer was uiters netjies en skoon. Die gasvrou en haar personeel ..."
"Wat n pragtige plek! Die kamer was uiters netjies en skoon. Die gasvrou en haar personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Ontbyt was heerlik. Voorwaar n plek waar ek weer sal oornag."