"Dankie was rerig ongelooflike goeie diens , baie behulpsaam. Ideaal ligging vir die Loskop..."
"Dankie was rerig ongelooflike goeie diens , baie behulpsaam. Ideaal ligging vir die Loskop marathon my 4 de jaar wat ek hier oornag en dit werk net perfek."