"Mount Noah was vir ons 'n heerlike ervaring. Baie skoon en netjies en iets totaal anders ..."
"Mount Noah was vir ons 'n heerlike ervaring. Baie skoon en netjies en iets totaal anders as die gewone met 'n lieflike uitsig oor die berge. Die bestuur/eienaars en hulle personeel was baie verwelkomend en gasvry. Ontbyt en aandete is opsioneel en ek beveel dat gaste daar eet om die ervaring af te rond. Baie dankie Hugo vir jou gasvryheid en jy sal ons weer sien."