"Ablusie fasilitiete is nie skoongemaak na die mense wat die aand voor ons daar gebly het n..."
"Ablusie fasilitiete is nie skoongemaak na die mense wat die aand voor ons daar gebly het nie. Broadwater het belowe hulle sal dit kom skoonmaak deur die dag, maar teen laat middag moes ons weer gaan vra. Dit het dit moeilik vir ons gemaak om die badkamers gemaklik te gebruik."