"Dit was n lieflike vakansie. Woonstel is naby aan alles geleë en het alles wat mens nodig ..."
"Dit was n lieflike vakansie. Woonstel is naby aan alles geleë en het alles wat mens nodig het. Lieflike uitsig oor die see en die lagoon. Ons sal beslis weer daar bespreek. "