"Ons het Palala Podica besoek tussen 18-21 Maart. Die Chartlet was skoon en niks meer is no..."
"Ons het Palala Podica besoek tussen 18-21 Maart. Die Chartlet was skoon en niks meer is nodig vir die lekker rus tyd nie. Hier word mens weer een met die natuur en gee jou kans om jou kop skoon te kry na al die gejaag. Die personeel isvoortreflik en vriendelik. Die lekker huotvuur en die waterstroom maak die atmosfeer soveel aangenamer. Dankie aan julle mense julle sorg dat ons almal kan lekker rus terwyl julle seker maak alles loop reg. Sien beslis weer Albert & Ronel Vermeulen Ellisras "