"Ons verblyf by Maroela Guesthouse Brits was absoluut wonderlik. Dankie vir jou gasvryheid ..."
"Ons verblyf by Maroela Guesthouse Brits was absoluut wonderlik. Dankie vir jou gasvryheid Maryka en dat jy ons welkom laat voel het. Baie dankie vir al jou moeite met die ontbyt, dit was aboluut wonderlik en alles elke sent werd. Sal beslis weer van julle gebruik maak en vir ander aanbeveel."