"Dit was baie lekker om daar te bly, die mense is gasvry en vriendelik en baie hulpvaardig...."
"Dit was baie lekker om daar te bly, die mense is gasvry en vriendelik en baie hulpvaardig. Die huise is netjies, tuine is pragtig en word goed in stand gehou. Die huis was sentraal gelee. Ons sal die plek aanbeveel. It was very nice to stay here. The people were hospitable, friendly and very helpful. The house is neat, gardens are pretty and well kept. Centrally located. We will recommend it. "