"Tydens ons verblyf by die gastehuis was ons met omgee en liefde bedien. Die 2 oggende se o..."
"Tydens ons verblyf by die gastehuis was ons met omgee en liefde bedien. Die 2 oggende se ontbyt was uit die boonste rakke. Ons het veilig gevoel en ons motor het veilige parkering gehad Baie dankie Pikkie, Rene en Susan wat uit hul pad gegaan get om alles vir ons aangenaam en lekker te maak. Ek sal defnitief die Gastehuis aanbeveel. RoomsForAfrica Translated : During our stay at the guesthouse we were cared for. The 2 mornings breakfast was of good quality. We felt safe and our car had secure parking. Thank you, Pikkie, René and Susan who went out of their way to make everything fun and enjoyable for us. I will definitely recommend the Guest House."