"Redberry farm is – pragtige plek, en kan hoogs aanbeveel word. Ons het die 'hedge maize' e..."
"Redberry farm is – pragtige plek, en kan hoogs aanbeveel word. Ons het die 'hedge maize' en aarbei pluk baie geniet! Kothuis is skoon, netjies en goed toegerus. Ons is hartlik ontvang. Die natuurskoon is asemrowend mooi met die Outenikwaberge in die agtergrond."