"Dankie aan AL die Brenwin personeel wat dit vir my baie aangenam gemaak het om by julle oo..."
"Dankie aan AL die Brenwin personeel wat dit vir my baie aangenam gemaak het om by julle oor te bly. Ek sien julle verseker binnekort en sal in die toekoms julle nr 1 maak van bespreeking wanneer ek die Kaap moet besoek. Dankie Bernhard"