"Dis die tweede keer dat ons hier bly, en alles net eenvoudig wonderlik. Skoon en netjies e..."
"Dis die tweede keer dat ons hier bly, en alles net eenvoudig wonderlik. Skoon en netjies en baie vriedelike mense. Die ontbyt is altyd heerlik, en hulle het selfs moeite gedoen vir my kind wat die vegan leefstyl volg. Ons soek nie eens ander verblyf wanneer ons Randfontein toe gaan nie."