"Baie netjies en skoon, Soveel gasvryheid en vriendelikheid. Sal verseker weer daar gaan..."
"Baie netjies en skoon, Soveel gasvryheid en vriendelikheid. Sal verseker weer daar gaan oorslaap. Al die antieke besienswaardighede en meubels is interessant, Ons het in kamer 1 geslaap en dis lekker om modern ook te sien. Lieflike groot en gemaklike bed. Dankie vir goeie verblyf RoomsForAfrica Translated: Very neat and clean, So much hospitality and friendless. I'm sure I'll go back there. All the ancient sights and furniture are interesting, We slept in room 1 and it is nice to be modern too. Lovely big and comfortable bed. Thank you for a good stay "