"Soos elke keer in die verlede wat ek by 33 Berg tuis gegaan het, was ons jongste besoek we..."
"Soos elke keer in die verlede wat ek by 33 Berg tuis gegaan het, was ons jongste besoek weereens 'n heerlike ervaring. Alles is presies en netjies. Bessie se opregte gasvryheid laat jou dadelik tuis voel."