"Die chalet was baie netjies gewees en ek het gehou van die water wat verby dit loop. Die p..."
"Die chalet was baie netjies gewees en ek het gehou van die water wat verby dit loop. Die parkering is net klein veral as jy 'n dubbelkajuit het, en daarom het ek aan die anderkant van die water parkeer waar die oorloop is."