"Heino en Adele, baie dankie. Ons het so lekker gekuier by julle. Gaan verseker weer kom...."
"Heino en Adele, baie dankie. Ons het so lekker gekuier by julle. Gaan verseker weer kom. Dit het gevoel of ons by ons eie huis is. Die huise is volledige toegerus met alles wat jy nodig het. Beddegoed was skoon en die kinders het lekker gespeel en geswem. "