Leopolds Rest
Prieska
Guest house
(1
room)
Leopold Rest is 'n gaste-eenheid op die eienaar se plaas aan die buitewyke van Prieska. Die eenheid het lieflike uitsigte oor die vallei en dit is 2 minute se ry van die middedorp af.
Hierdie eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar kan op versoek 'n ekstra enkelbed bygevoeg word.
Die eenheid het 'n yskassie, mikrogolfoond, gratis WiFi en 'n TV.
Gaste kan die braaigeriewe op die perseel gebruik. Karoolam sowel as hout kan ook verskaf word teen 'n ekstra fooi. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.
Read More ›

Rooms and Rates
Double room
(1
room)
from
575.0
p.p.s
p.p. sharing
Details
Description: This unit can accommodate 2 guests and is furnished with a queen-size bed, and features a private bathroom fitted with a shower. A single bed can be added on request. In addition, the unit contains a mini-bar fridge, a microwave, free Wi-Fi Internet access, and a TV for media entertainment.
Facilities:
- Air Conditioning
- Balcony
- Bar Fridge
- TV
- Internet Ready
- No Smoking
- Tea and Coffee
- View
- Fully Equipped
- Bed Linen supplied
- Towels
- Microwave
Pictures of Leopolds Rest
English
Afrikaans
Xhosa
Zulu
French
Breakfast on request
Dinner on request
Braai / Barbecue
Fishing
Farm activities
Garden
Walking / Hiking
Family friendly
Fireplace on premises
No Pets allowed
Secure off-street parking
Parking available
No smoking
Free WiFi
Air Conditioning
Balcony
Bar Fridge
TV
Internet Ready
No Smoking
Tea and Coffee
View
Fully Equipped
Bed Linen supplied
Towels
Microwave
Children age 10 and over are charged as adults.