"Ek en my gesin het onlangs van Summit Lodge gebruik gemaak. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het aandete in die restaurant geniet en die kos was heerlik. Die wooneenheid was skoon, netjies en daar was absoluut niks om oor te kla nie. Ons sal beslis weer by Summit Lodge bly en sal ..."
Read More"The host was friendly and helpful with providing information for our tour. Although the drain of the shower wasn't working when we arrived, it was fixed as soon as we reported it."