"We stayed at Chameleon. It was most enjoyable. The food is great and very generous helpings. Can recommend
"
"Hi Nardus en Span
Baie dankie vir die lekker oorbly ons het dit regtig baie geniet, kamer was baie netjies en gerieflik ons kon nie vir beter gevra het nie.
Ontbyt was puik gewees en ons sal julle definitief binnekort weer kom besoek
Groete
Almero en Lorraine Pienaar
..."