"Pumula is alles wat jy nodig het vir `n wegbreek uit die stad. Ons is hartlik deur die gasvrou Ronel ontvang. Die omgewing en uitsig is pragtig. Die hele Lodge word baie goed instand gehou die en jy kan met jou eie voertuig rondry om die wild te besigtig op jou eie tyd. Die fasatiteite by die dam is..."
Read More"The stay was really fantastic. I am sure that I will recommend this place and also stay again."