"One of the best equipped self-catering units we have ever stayed in.
Awesome views, beautiful house, equippedwith everything you will ever require to make your holiday very special."
"Ons het dit baie geniet. Die uitsig is ongelooflik mooi. Die huis bied uitstekende akkomodasie, beste wat ons in jare gehad het. Alles wat jy nodig het en meer. Sal beslis weer wil gaan en dit baie sterk aanbeveel. Dit was werklik 'n vakansie om te onthou.
"