Reviews of Andante Game Farm


"Camping 26 - 31 Mar'19"

(South Africa) Vinette

"My husband and father said they had a lovely stay. Clean bathrooms and enough trees to camp under. It was very hot but clean swimming pool was just a few steps away. Stunning scenery.


"


"Stunning"

Shintez Steyl

"Quite, nice, lovely "


"Pragtig"

Nelia Deysel

"Wat 'n wonderlike kampeer week wat ons ervaar het!

Die kampeer area was met aankoms en selfs toe ons groet nog steeds baie mooi en netjies, die swembad was die hele tyd helderblou en skoon! Die ablusieblokke was ook altyd skoon en netjies! Dit was net 'n plesier om vir 5 dae in so 'n pragtige..."

more

"Wat 'n wonderlike kampeer week wat ons ervaar het!

Die kampeer area was met aankoms en selfs toe ons groet nog steeds baie mooi en netjies, die swembad was die hele tyd helderblou en skoon! Die ablusieblokke was ook altyd skoon en netjies! Dit was net 'n plesier om vir 5 dae in so 'n pragtige bosveld omgewing te ontspan.

Die personeel, vanaf ontvangs tot die skoonmakers, was so vriendelik en behulpsaam, hulle het mens voorwaar laat tuis voel.

Baie dankie vir 'n wonderlike week! Ons sal beslis weer Andante besoek. "


"'"

(South Africa) linda smale

"Baie dankie vir die gasvryheid waarmee ons ontvangis. Die chalet was netjies en goed ingerig. Alles word netjies in stand gehou en die personeel is uiters beleef en behulpsaam. Ek sal die plek definitief aanbeveel vir iemand wat n rustige wegbreek wil he."