Reviews of Ons Boshuisie


"The hike up the hill."

Jaco Johnsen

"Was a very nice relaxing week end. Just two suggestions. 1) some nice camping chairs for around the fire 2) shorter logs for the donkey.

Will visit for sure again."


"Boshuisie naweek"

Kobus Jansen

"Ons het n fantastiese naweek gehad. Lekker stil en hoor niks behalwe die natuur geluide nie.Die donkie en sonkrag was net iets om aan gewoond te raak, veral omdat dit bewolk was, was daar nie krag nie. Ons sal volgende keer meer voorbereid wees. Ons het wel nog steeds n wonderlike tyd gehad.Die huis..."

more

"Ons het n fantastiese naweek gehad. Lekker stil en hoor niks behalwe die natuur geluide nie.Die donkie en sonkrag was net iets om aan gewoond te raak, veral omdat dit bewolk was, was daar nie krag nie. Ons sal volgende keer meer voorbereid wees. Ons het wel nog steeds n wonderlike tyd gehad.Die huisie was ook baie goed toegerus met meer as genoeg van als wat mens nodig het."


"Lekkerste wegbreek naweek nog"

(South Africa) Melane Engelbrecht

"Dit was die lekkerste wegbreek naweek nog. Ons is beide professionele mense en het 'n plekkie gesoek waar ons heeltemal op ons eie kon wees sonder lawaai en ander mense. Die Boshuisie het al ons verwagtinge oortref. Die huisie was skoon en pragtig ingerig. Alles wat ons nodig gehad het was daar.Ons ..."

more

"Dit was die lekkerste wegbreek naweek nog. Ons is beide professionele mense en het 'n plekkie gesoek waar ons heeltemal op ons eie kon wees sonder lawaai en ander mense. Die Boshuisie het al ons verwagtinge oortref. Die huisie was skoon en pragtig ingerig. Alles wat ons nodig gehad het was daar.Ons het alreeds ons volgende naweek by Ons Boshuisie bespreek en gaan die keer die kinders saamneem sodat hulle in die plaasdam kan gaan swem.Baie dankie vir 'n ongelooflike lekker romantiese naweek.Pierre en Melane Engelbrecht"


"Ongelooflike 4 dae"

(South Africa) Diederik Strachan

"Hulle se die donkie is n wonderlike ding, hy is want hy maak heerlike warm water. Ons Boshuisie het al ons verwagtinge oortref, jy wil nie weer ry as jy daar is nie. Die eienaars se vriendelikheid en behulpsaamheid wasongelooflik. Dankie vir n onvergeetlike 4 dae in die bosveld. Diederik en Millie S..."

more

"Hulle se die donkie is n wonderlike ding, hy is want hy maak heerlike warm water. Ons Boshuisie het al ons verwagtinge oortref, jy wil nie weer ry as jy daar is nie. Die eienaars se vriendelikheid en behulpsaamheid wasongelooflik. Dankie vir n onvergeetlike 4 dae in die bosveld. Diederik en Millie Strachan"


"Wonderful stay"

(South Africa) Slabbert Le Cornu

"

Ons het 'n wonderlike 3 dae geniet by Ons Boshuisie. 'n Plekwaar mens saam jou geliefdes alleen kan wees en die pragtige natuur en stiltekan geniet. Die plekkie is 'n goeiekombinasie van om regtig 'in die bos' te wees met die basiese nodigefasiliteite om die tydjie daar lekker t..."

more

"

Ons het 'n wonderlike 3 dae geniet by Ons Boshuisie. 'n Plekwaar mens saam jou geliefdes alleen kan wees en die pragtige natuur en stiltekan geniet. Die plekkie is 'n goeiekombinasie van om regtig 'in die bos' te wees met die basiese nodigefasiliteite om die tydjie daar lekker te kan ontspan. Ons is vriendelik ontvang en die huisie wasmooi skoon en netjies ingerig. Ons kinders het die natuurskoon, bergklim, stapen swem in die dammetjie baie geniet, terwyl Pa en Ma lekker kon uitrus by diekampplek. Ons kan die plekkie sterk aanbeveel vir elkeen wat wil wegkom van diegejaag in die stadslewe. Ons beplan omas gesin weer te kom kuier by Ons Boshuisie!

We enjoyed a wonderful three day stay at Ons Boshuisie. Itis a place whre you can relax with loved ones and enjoy nature andsilence. The place is a good combinationof Ôbeing in the bushÕ but still having all the basic facilities to be able torelax. We were greeted friendly and thehouse was clean and well equipped. Thekids enjoyed nature, mountain climbing, walking and swimming while Mom and Dadcould relax. We highly recommend it ifyou want to get away from city life.WeÕre planning on go back to Ons Boshuisie for another family holiday!

"


"Ongelooflike wegbreek"

(South Africa) Hanlie Theron

"Baie dankie vir julle gasvryheid en die ongelooflike stilte, ons het dit so so baie geniet. Sal definitief weer by julle Boshuisie kom bly. Groete, Billy en Hanlie."


"puik plek"

(South Africa) Janette Van Der Walt

"Baie skoon en gerieflik, baie goed in gerig met al die nodige breekware, groot yskas. Die natuur is pragtig, die buitelewe saam met die dier en voels is pragtig, sal die plek aan beveel vir enige natuur lief hebber. Geen persone of lawaai nie,lekker privaat en weg van alles af."


"'"

(South Africa) Cobus Moller

"Baie dankie vir 'n fantastiese naweek. Ons kom definitief weer!

Thank you for a fantastic weekend. We definitely come back!"


"'"

(South Africa) SYBRAND de Waal

"Baie dankie vir die vriendelike gasvryheid. Die huisie in die bos het soveel rustigheid, vrede en liefde. Ons sal verseker weer gaan en vriende en familie verwys.

Nogmaals dankie.

Thank you for the kind hospitality. The cabin in the woods so much tranquility, peace and love. We will..."

more

"Baie dankie vir die vriendelike gasvryheid. Die huisie in die bos het soveel rustigheid, vrede en liefde. Ons sal verseker weer gaan en vriende en familie verwys.

Nogmaals dankie.

Thank you for the kind hospitality. The cabin in the woods so much tranquility, peace and love. We will definitely go back and refer friends and family.

Thanks again."


"Ons Boshuisie"

(South Africa) Cecilia vd Merwe

"Ôn Wonderlike, stil plekkie in die bos waar mens werklik kan ontspan, stil word en die geluide van die natuur weer kan waardeer. Om heerlik te kuier om die kampvuur, om rond te stap in die bosse saam met die opgewonde honde en voels deur verkykers te beloer. Ons Huisie in baie netjies en met alles t..."

more

"Ôn Wonderlike, stil plekkie in die bos waar mens werklik kan ontspan, stil word en die geluide van die natuur weer kan waardeer. Om heerlik te kuier om die kampvuur, om rond te stap in die bosse saam met die opgewonde honde en voels deur verkykers te beloer. Ons Huisie in baie netjies en met alles toegerus wat mens nodig het. Talita het baie moeite gedoen (eetgoedjies vir die honde en varsgebak vir ons). Ideale plek vir n naweek wegbreek Ð sal beslis weer gaan.

A wonderful, quiet spot in the forest where one can truly relax, quiet and the sounds of nature can be appreciated again. Is perfect for socializing around the campfire, to stroll around in the bushes with the excited dogs and birds through binoculars stared at. Our Cottage in very clean and equipped with everything one needs. Talita had a lot of trouble (treats for the dog and fresh pastries for us). Ideal place for a weekend getaway - would definitely go again."


"Peace and Tranquility"

(South Africa) Godfrey de Meyer

"A beautiful spot in the middle of the NW Province. Prepare yourself for some serious timeout, and lots of lazy walks with your family, friends (both human and furry!). Enjoy a swim nearby, then sit at the fireside till it's time to hit the sack. The Niemand family were extremely accommodating, and t..."

more

"A beautiful spot in the middle of the NW Province. Prepare yourself for some serious timeout, and lots of lazy walks with your family, friends (both human and furry!). Enjoy a swim nearby, then sit at the fireside till it's time to hit the sack. The Niemand family were extremely accommodating, and the house was immaculate and comfortable (with superb views!). I will definitely be coming back."


"100% tevrede"

(South Africa) francois claassens

"Ons het heerlik gebly by Ons Boshuisie. Die stilte en natuur is wonderlik. Die huisie het alles in wat jy nodig het. Baie netjies en baie skoon. Tahlita en Pennie het die ekstra myl gegaan met die mandjie vol kombersies en die bottel vars melk as jy daar aankom. Die staproete en die dam is lekker on..."

more

"Ons het heerlik gebly by Ons Boshuisie. Die stilte en natuur is wonderlik. Die huisie het alles in wat jy nodig het. Baie netjies en baie skoon. Tahlita en Pennie het die ekstra myl gegaan met die mandjie vol kombersies en die bottel vars melk as jy daar aankom. Die staproete en die dam is lekker ontspannend. Ons gaan beslis weer!"


"Best visit!"

(South Africa) Thembi Mehlomakulu

"This quaint, fully equipped cabin out in the bush (literally) is really a good 'bush outing' place for city dwellers like me. Just 2 hours out of Johannesburg.

The owners gave us a warm welcome, took us down to the cabin in their own car as ours was too low to drive those rocky roads.
more

"This quaint, fully equipped cabin out in the bush (literally) is really a good 'bush outing' place for city dwellers like me. Just 2 hours out of Johannesburg.

The owners gave us a warm welcome, took us down to the cabin in their own car as ours was too low to drive those rocky roads.

In the two days we were there, we never saw another soul. It truly felt like we were in our own world.

The cabin itself is rustic, but fully equipped with everything a person could need. I enjoyed making my own fire for the geyser and the gas stove was convenient for cooking purposes.

We were also lucky enough to see a couple of antelope whilst we were there. I will certainly be going back again as it is the ideal place for quick getaway weekends."


"Definitely Many Returns"

(South Africa) Chris and Sonia Bacon

"We had a wonderful bush experience at Ons Boshuisie. Talitha and her family went out of their way to make our stay an experience to remember. We give it 5 stars for quiet bush accommodation. The easy walks have footprints painted on the trails so the youngsters can explore the farm and find their wa..."

more

"We had a wonderful bush experience at Ons Boshuisie. Talitha and her family went out of their way to make our stay an experience to remember. We give it 5 stars for quiet bush accommodation. The easy walks have footprints painted on the trails so the youngsters can explore the farm and find their way home again. We will definitely return."


"'"

(South Africa) ELMARIE

"Asemrowende plekkie... perfek vir n gesin of net vir n wegbreek uit die stad. Ek was verbaas hoe wonderlik alles uiteengesit is om elke persoon se needs te pas. Ons het regtig n amazing tyd gehad. Die uitsig is asemrowend. Verskriklik veilig. Ek beveel hierdie plekkie definitief aan."


"Awesome break away...."

(South Africa) monique

"My friend and I stayed there over a long weekend. Often a place is portrayed better than what it is over the internet, but this is certainly not the case with 'Ons Boshuisie'. You get exactly what you are promised. The place is well appointed, convenient and very tidy. I can really recommend it ..."

more

"My friend and I stayed there over a long weekend. Often a place is portrayed better than what it is over the internet, but this is certainly not the case with 'Ons Boshuisie'. You get exactly what you are promised. The place is well appointed, convenient and very tidy. I can really recommend it as a convenient venue for a bushveld break away in absolute privacy."


"'"

(South Africa) Bapsi Kruger

"Ons Boshuisie is n pragtige, goed toegeruste silwerskoon huisie in die bos. Dit is baie privaat met n heerlike staproete, foefieslide en dam om in te swem. Ons gesin het dit vreeslik baie geniet. Dankie vir hul vriendelikheid en die heerlike bederf van vars gebak en yskoue koeldrank met ons aankoms!..."

more

"Ons Boshuisie is n pragtige, goed toegeruste silwerskoon huisie in die bos. Dit is baie privaat met n heerlike staproete, foefieslide en dam om in te swem. Ons gesin het dit vreeslik baie geniet. Dankie vir hul vriendelikheid en die heerlike bederf van vars gebak en yskoue koeldrank met ons aankoms! Sien jul defnitief weer."


"'"

(South Africa) Mr Marinda

"An unforgettable awesome weekend! The perfect place to unwind and find peace within yourself! A piece of paradise deep in the Bush. So tranquil. I enjoyed the walk to the dam to feed the Koi fish ,as well as the walking trails. Its so heavenly to sit outside at night alongside the fire just starin..."

more

"An unforgettable awesome weekend! The perfect place to unwind and find peace within yourself! A piece of paradise deep in the Bush. So tranquil. I enjoyed the walk to the dam to feed the Koi fish ,as well as the walking trails. Its so heavenly to sit outside at night alongside the fire just staring into the pitch black sky filled with millions of bright stars, I was actually fortunate to see 3 shooting stars!! Sunrise in the bush is a magical experience. I will recommend Ons Boshuisie to everyone who needs a break away from the rat race we're living in."


"Excellent Getaway"

(South Africa) Braam Naude

"As a family we thoroughly enjoyed the time away from everything and took full advantage of being so close to nature. The facility was more than we expected. We all came home fully charged again and we can rest assure, we will visit again."


"Lekker"

(South Africa) Charmaine van Wyk

"Ons Boshuis is n plek van rus en vrede ons sal beslis weer terug gaan baie dankie julle ons het die week se rus baie by jul geniet."


"Very nice place"

(South Africa) Tshililo Munyai

"It is a very nice place we really enjoyed with my friends we were leaving a bush life for the entire long weekend just being far away from the city, we played games, took a boat ride, took a walk, saw kuduÕs and baboons, played music and danced the whole night without making noise to anyone since th..."

more

"It is a very nice place we really enjoyed with my friends we were leaving a bush life for the entire long weekend just being far away from the city, we played games, took a boat ride, took a walk, saw kuduÕs and baboons, played music and danced the whole night without making noise to anyone since the place is in the farm and is very far away from people and other things."


"43383"

(South Africa) Tania Becker

"We really enjoyed our stay, the friendly owners welcomed us with open arms. Beautiful surroundings and safe walking paths. With no one else in sight, in your own little bushveld, we felt as if it was our own holiday home,our own Boshuisie. "


"Value for money"

(South Africa) Corinne

"A really well reserved place. It was just as we saw it to be in the pictures on the website. Everything was well prepared for our arrival. The place was clean and tidy. It had everything we needed. Beautiful furniture and decor. It was peaceful. The service was good. It was definitely worth the mone..."

more

"A really well reserved place. It was just as we saw it to be in the pictures on the website. Everything was well prepared for our arrival. The place was clean and tidy. It had everything we needed. Beautiful furniture and decor. It was peaceful. The service was good. It was definitely worth the money and therefore I'd go back again. "