Reviews of Mirisa Guest House


"very friendly staff and owner Mirisa"

Patrizia Gasser

"We had an excellent breakfast"


"Fantasties"

(South Africa) Sam Brookes

"Vriendeike ontvangs en pragtige geriewe! Vyfster gemak in 'n stil omgewing met 'n pragtige tuin. Heerlike ontbyt en slaapgeriewe. Alles wat nodig is en meer. Dankie vir 'n wonderlike verblyf. Ek beveel hierdie gastehuis ten sterkste aan!
Friendly reception and beautiful facilities! Five star comf..."

more

"Vriendeike ontvangs en pragtige geriewe! Vyfster gemak in 'n stil omgewing met 'n pragtige tuin. Heerlike ontbyt en slaapgeriewe. Alles wat nodig is en meer. Dankie vir 'n wonderlike verblyf. Ek beveel hierdie gastehuis ten sterkste aan!
Friendly reception and beautiful facilities! Five star comfort in a quiet environment with a beautiful garden. Delicious breakfast and accommodation. All that is needed and more. Thanks for a wonderful stay. I recommend this guesthouse strongly!"


"Lekker"

(Namibia) Annalize Burger

"Om oor Mirisa se gastewoonstel te skryf, het ek 'n paar pladsye nodig. Dis 'n heerlik gerieflike tuinwoonstel in 'n hemelsmooi tuin - wat oorgenoeg ruimte vir ons plaasjapies verseker het. Nooit het ons vasgevang gevoel, of die stadsgejaag beleef nie. Ons het 'n oorvloed privaatheid gehad, maar daar..."

more

"Om oor Mirisa se gastewoonstel te skryf, het ek 'n paar pladsye nodig. Dis 'n heerlik gerieflike tuinwoonstel in 'n hemelsmooi tuin - wat oorgenoeg ruimte vir ons plaasjapies verseker het. Nooit het ons vasgevang gevoel, of die stadsgejaag beleef nie. Ons het 'n oorvloed privaatheid gehad, maar daar was altyd iemand om te help indien ons iets wou vra - 'n rare kombinasie. Geen versoek was teveel moeite nie, selfs nie die gebruik van die lieflike lapa vir mondigwordingspiekniek nie. Mirisa se gastehuis was die ideale plek vir ons 5 dae se verblyf in Pretoria en ons sal definitief weer daarvan gebruik maak. Dis naby aan alles waar ons moes wees , maar uit die stadsgedruis. Die vars, skoon, wit handdoeke elke oggend, kraakvars wit beddegoed, daaglikse skoon vloere en badkamers en skaapwolkombersies op die beddens in die re‘nweer was 'n reuse bederf. En daar is oorgenoeg spie‘ls by muurproppe vir ons vroue - nog 'n rariteit in gasteverblyf. Baie dankie, Marisa, kinders en personeel! "


"Satisfied"

(South Africa) Wim

"The accommodation was what I expected and I couldn’t find fault with anything. I received pleasant service, my room was comfortable and the breakfast was absolutely enjoyable. I would definitely make use of the guesthouse again."


"Great Hospitality"

(South Africa) Andrea

"Great hospitality, nice clean establishment with a great garden and nice staff"


"Great overnight stay in Northern Pretoria"

(South Africa) anonymous

"Beautiful garden with lovely staff. Had a really good time of rest there, thank you!"