"A very pretty french feel with good South African hospitality"
"Tuscana Villa Guest House is regtig jou huis weg van jou huis. Hier word jy ontvang en getreat.Die eienaars is gasvry, behulpsaam en ondersteunend. Alles is smaakvol, netjies en aangenaam. Kos uit die boonste rakke!!Bederf jouself en maak gebruik van diŽ gastehuis en sy menseJanine
"
"Had a pleasant stay. Owners are friendly, place is clean and peaceful. Will recommend for sure!"