"I loved the peaceful and quiet atmosphere. I really appreciate the kindness of the host. "
"definitely will be booking it again. "
"Baie dankie vir 'n heerlike ontspan naweek!! Alles wat ons nodig gehad het was daar en nog meer! Baie dankie vir die lekker bederfies!! Selfs sjampagne om ons 1ste huweliksherdenking te vier! BAIE DANKIE ons kom beslis weer kuier!!"