"Very nice and and helpful hosts. We want to come back one day!! We felt absolutly safe."
"Heerlik gebly, gerieflik en ruim, alles wat jy benodig, plesier om in so 'n skoon selfsorg eenheid te kon bly Vriendelike gasvrou.
Kan dit vir enige iemand aanbeveel.
Antonette Hertz"
"Regtig n netjiese skoon plek inhoud van goeie gehalte kan dit aanbeveel en sal self weer daar oorslaap, Hanlie"
"Exceptional value for money. Friendly welcome complete with sherry and chocolates and warm and
Establishment Response: