Reviews of Die Blikhuis Parys


"Die Blikhuis"

(South Africa) Corene van der Merwe

"Sonja het ons regtig laat tuis voel. Die verkeer is raserig omdat die huis op 'n hoek is en daar stop-strate aan weerskante is. Geen TV, maar die beddens slaap heerlik en die decor is heeltemal iets anders!"


"Much Enjoyed!"

(South Africa) Jan Potgieter

"Thanks Sonja!! Enjoyed our stay at Die Blikhuis very much! Your place is so unique!! Thanks for the warm welcome! Room was very neat and clean and we slept warm and comfortable. Recommendable!!!"


"Heerlik gebly !"

(South Africa) Mariette van Rensburg

"Ons het sommer gou tuis gevoel by die Blikhuis - die dekor is so kreatief! Elke kamer is iets unieks. Beveel die Blikhuis aan enige tyd!

We quickly felt at home here at the house - the decor is so creative! Each room is unique . Recommend critter house at any time!"