"Baie netjies en skoon. Het baie lekker gebly. Sal verseker weer kom inboek. "
"The people was friendly and everything was perfect for the one night I slept there. Don't judge a book by its cover. "
"Dankie baie vir n baie lekker aand. Julle is awesome mense en julle het ons so welkom laat voel. Die kamers is skoon en baie netjies. Sal definitief aanbeveel vir vriende en familie.
(RoomsForAfrica translated) Thank you for a very nice evening. You are awesome people and made us feel welc..."